Enable to Engage – Step One

Each year we ask God for a specific direction in ministry for the year to follow. Following this conference, it was clear that we could not just hear this or ignore what we have seen and not do anything (James 1:22-24) We felt compelled and have begun to develop materials – in line with our Read more about Enable to Engage – Step One[…]

Do we still have to tell?

Hannes was invited to deliver a paper at a Missions Conference in Malmesbury, Western Cape, in February 2018. Based on his studies – he delivered a paper named: “Do we still have to tell?” The conference was attended by various churches, support teams and missionaries working in Mozambique.  The paper stemmed from Systematic Theology and covered Read more about Do we still have to tell?[…]

Preek in Bosbokrand in 40 Grade!

In Maart 2016 het Hannes die voorreg gehad om in Bosbokrand by Past. Jonny Ndlovu se kerk in Kildare te preek.  Ons span van 7, die De Villiers gesin asook die Wessels gesin het reeds vroeg uit Witrivier die 2ure reis aangepak na Kildare toe.  Kildare is reg langs die Kruger Wildtuin en die omgewing Read more about Preek in Bosbokrand in 40 Grade![…]

“Witchcraft and Christianity are mixed here…”

’n Besoek aan Katlehong vir evangelisasie en ander opleiding

29 April 2015

Hannes de Villiers het onlangs Pastoor Monoge van Katlehong ontmoet. Terwyl hulle gesels vra hy:  “Hannes, wouldn’t you want to see where I live?”. Dieper in Katlehong ry hulle verby verbrande motorbande wat net die vorige dag nog hoog in vlamme gestaan het met ’n protes optog oor xenofobiese geweld.

Die gesprek is baie interessant […]

Preaching in Pitsi Street, Mamelodi

Preek in Pitsi straat – HIV

Hannes is genooi om in Februarie as gasspreker op te tree by die Jesus Life Community Church diens in Mamelodi. Pst. Steven Kgaswane het Hannes gevra om spesifiek te preek oor MIV en wat die Here van ons vra.  Die gemeente was verbaas oor die inligting wat hy gedeel het en die inligting asook toepassing uit die Read more about Preek in Pitsi straat – HIV[…]

EvangeCube Feedback…one year later

Terwyl Annelize Meyer van Lynnwoodrif gemeente en Meleney Kriel van Viva Foundation gesprekke met Jonny gevoer het met die besoek op 22 April 2014, het Elzaan met 4 leiers van die kerk gesels wat o.a. die jeugpastoor ingesluit het. Hulle was deel van die groep wat deur Hannes de Villiers opgelei is in beide die EvangeCube en die HIV/AIDS Cube waarmee die  gemeentelede evangelisasie uitreike en MIV ondersteuning aan die gemeenskap gebied het. […]

MIV Opleiding by Ethembeni, Howick

Doug en Wendy Linscott het in September 2013 navraag gedoen omtrent die HIV/AIDS Cube nadat hulle een by ‘n sendingkonferensie in die VSA gekry het. Elzaan het toe kontak gemaak met hierdie sendelinge wat nou in Mpophomeni, naby Howick vir Ethembeni, ‘n bediening in MIV, werk.  Ethembeni fokus op die voorkoming van MIV oordrag, versorging Read more about MIV Opleiding by Ethembeni, Howick[…]

Lusikisiki se gelowiges

deur Hannes de Villiers Ek het die geleenheid gehad tussen 4 en 6 Oktober 2013 ‘n klein gemeente buite Lusikisiki in die Oos-Kaap te besoek. Pastoor Shawn Duma wie werksaam is onder Crusade for Christ, ‘n Bybelskool, is verantwoordelik om die pastore in die Oos-Kaap en Suid-Natal op te lei en toe te rus in Read more about Lusikisiki se gelowiges[…]

From one kid to another – Kid2Kid Bible project

“There is a lot of crime here – the parents don’t even have Bibles” It is seven o’clock and the team of six, Hannes & Elzaan de Villiers, Leon & Rochelle Pheiffer from Building Hope Foundation and Mission4x4 and Shawn & Meme Duma from Crusade for Christ, stop alongisde a stream in the middle of Read more about From one kid to another – Kid2Kid Bible project[…]

HTML Snippets Powered By : XYZScripts.com