Gesondheidsdag in Eersterust

PEN, Mission4HIV Lynnwoodrif, Building Hope Foundation, FPD, Ke-a-Bona Oog Kliniek , Department Gesondheid Pediatrie, Hartgesondheid en Tandheelkunde en The Church of the Nazarene het saamgewerk om ‘n algehele gesondheidsdag vir die Eersterust gemeenskap aan te bied.

Dienste het kroniese siektes, MIV en TB toetse, pediatriese ondersoeke, cholestrol en bloeddruk, diabetes, oog toetse, gesinsbeplanning en wondsorg ingesluit.

[…]

HIV bewusmaking by Ennis Thabong

Ons was baie bevoorreg om saam met UNISA se Departement Afrikaans en Letterkunde Teorie, aan die graad 6-7’s van Ennis Thabong Primary School, ‘n algehele gesondheidsdag aan te bied. Op Vrydag, 13 September, het ons vir die kinders meer vertel oor MIV, spesifiek met verwysing na CD4 en hoe die MI Virus die CD4 selle Read more about HIV bewusmaking by Ennis Thabong[…]

n Verlamde vrou wil graag ‘n MIV berader word.

Elzaan de Villiers ‘n Gru-ongeluk het die verlamming van ‘n pragtige vrou in September tot gevolg gehad. Sy het in die dae wat daarop gevolg het, ontdek dat sy MIV positief is en sterk tans aan in ‘n versorgingskliniek in Pretoria. Reinette Hattingh wat by die kliniek werk as fisioterapeut het my gevra om met Read more about n Verlamde vrou wil graag ‘n MIV berader word.[…]

SAVE Toolkit Training

Ek het einde Mei opleiding in die SAVE Toolkit van Inerela en Christian Aid bygewoon.  INERELA is ‘n netwerk van internasionale godsdienstige leiers wat persoonlik geinfekteer of geaffekteer is deur MIV.  In samewerking met CABSA (Christian Aids Bureau of SA), het INERELA ‘n 4-dag intensiewe opleiding aangebied oor die SAVE Toolkit. Ons was die eerstes Read more about SAVE Toolkit Training[…]

Three Schools, Accepting Christ and the Wheelchair

Ons het oor die verloop van ongeveer drie jaar, ‘n goeie vennootskap met Crusade for Christ opgebou, en het weer in Januarie met hulle hande gevat om beide die Evangelie sowel as MIV bewusmaking aan skole in die voormalige Transkei te bied. Bibles for Grade Seven and Eight’s Shawn S’te Duma from Crusade for Christ Read more about Three Schools, Accepting Christ and the Wheelchair[…]

Riverwild vakansie skep geleentheid vir MIV bewusmaking

“Ons wil gaan kamp” het ons kinders uitgeroep toe ons een aand praat oor die Desember vakansie. Tydens die 2012 Desember vakansie was ons geseënd met ‘n gratis week by Riverwild.  Slegs twee dae voor ons vertrek is ons ook bederf om ‘n Echo 5 van ‘n vriend te kon leen. Riverwild is ‘n 4×4 Read more about Riverwild vakansie skep geleentheid vir MIV bewusmaking[…]

Shopping for sweets in winter

The sun rises over the Mgungu Community

Crusade for Christ invited Building Hope Foundation to conduct a joint outreach to a village near Libode in the Transkei.

Background

We partnered with Crusade for Christ for the first time in 2011 when we trained a group of pastors with the focus on evangelism and HIV using the EvangeCube and HIV/AIDS Cube.  This partnership grew with an outreach in February this year to the Mgungu community with Shawn Duma. […]

HIV Training for Farm Workers

Thol ‘Ulwazi Thol ‘Impilo invited Building Hope Foundation to train a group of farm workers in Piet Retief on 31 May and 1 June 2012. Background In November 2010 Building Hope Foundation, in partnership with Agri-Aids, trained 97 farm workers in basic HIV awareness using the HIV/AIDS Cube and HIV iPosters. Two years on, Thol Read more about HIV Training for Farm Workers[…]

Die--invisible-network-

Hogsback HIV Training

We connected with Jeannette Harbottle through a book written by Basilea Schlink, for which she is the distributor in South Africa.  During that time we talked about the project she is involved with called: HIV Hope. The project was founded by Dr Norma van Niekerk (nee Fivaz).  HIV Hope receives international donor funding from PEPFAR Read more about Hogsback HIV Training[…]

Shiselweni Home Based Care – Tuisversorger opleiding in MIV

Ons ken Dr Arnau van Wyngaardt al ‘n geruime tyd.  Tydens vorige gesprekke het ons al die moontlike samewerking met hom bespreek.  Hannes en Elzaan is in November 2010 deur Agri-Aids genooi om opleiding aan plaaswerkers in die Piet Retief area te gee en ons het die geleentheid gesien om dit te kombineer met opleiding Read more about Shiselweni Home Based Care – Tuisversorger opleiding in MIV[…]

HTML Snippets Powered By : XYZScripts.com