A new partnership with Growing Nations, Lesotho.

In March 2012 Hannes  de Villiers & Johan Potgieter visited August Basson from Growing Nations regarding Farming God’s way or also known as Foundation for Farming (conservation agriculture).  A conversation surrounding the EvangeCube & HIV Cube lead to an invitation to return to Growing Nations. A new partnership with Growing Nations, Lesotho. We met August Basson Read more about A new partnership with Growing Nations, Lesotho.[…]

Ons drink kokosneutwater

Sinvolle besoek aan Quionga en Milange

Dit is nou twee weke na ons terugkoms uit Mosambiek.  Dit was weereens ‘n onvergeetlike ervaring wat gebou het op die vorige, met nuwe mense wat ons ontmoet het en plekke waarheen ons nog nie voorheen gereis het nie. Ons het weer erge armoede, vanuit ons perspektief gesien hoe mense ‘n bestaan uit hul omstandighede Read more about Sinvolle besoek aan Quionga en Milange[…]

Shopping for sweets in winter

The sun rises over the Mgungu Community

Crusade for Christ invited Building Hope Foundation to conduct a joint outreach to a village near Libode in the Transkei.

Background

We partnered with Crusade for Christ for the first time in 2011 when we trained a group of pastors with the focus on evangelism and HIV using the EvangeCube and HIV/AIDS Cube.  This partnership grew with an outreach in February this year to the Mgungu community with Shawn Duma. […]

Jesus brings the world’s people to South Africa during the soccer of 2010!

by Hannes de Villiers. This particular initiative was one of the biggest we have ever had the opportunity to lead. Executive Summary Building Hope Foundation lead and co-ordinated the outreach activities for all the soccer games in Hatfield in 2010.  About 280 people from 11 organizations and churches (different denominations) as well as several individuals Read more about Jesus brings the world’s people to South Africa during the soccer of 2010![…]

Jeug opleiding in MIV – voorbereiding vir Sokker uitreike

Brakpan Tuisversorgers – WEC (Worldwide Evangelism for Christ) Suid Afrika het Building Hope Foundation versoek om beide HIV en “Poppie” (Valuable for Jesus) opleiding  by hul opleidingsterrein in Brakpan te kom doen.  ‘n Verskeidenheid mense het die opleiding bygewoon wat predikante, tieners, ouers en verskeie tuis versorgers (Home Based Care Workers) wat betrokke is by Read more about Jeug opleiding in MIV – voorbereiding vir Sokker uitreike[…]

Better World Village

Tshwane Leadership Foundation het ‘n projek aangebied “Better World Village” tydens die sokker.  Hierdie was ‘n 6 weke lange projek vanaf die begin van die sokker tot die laaste week van die sokker. Tydens die projek het vrywilligers en ander personeel van TLF ook uitgereik na die Woonstel Gemeenskap in die middestad sowel as by Read more about Better World Village[…]

30 members trained in HIV, Jwaneng, Botswana

Building Hope Foundation was asked to train 30 community volunteers in Jwaneng, Botswana, on HIV and AIDS, using the HIV Cube. The group of volunteers was very excited about the training and want BHF to return to train villagers in remote outlying areas bordering with Namibia. Memories of Botswana warms your heart with feelings of Read more about 30 members trained in HIV, Jwaneng, Botswana[…]

Wereld Vigsdag saam met Mandla Mandela – Mvezo

Mandla Mandela, Nelson Mandela se kleinseun is onlangs aangestel as die leier van die “Traditional Council of Mvezo”. Gevolglik staan hy nou bekend as Chief Mandla Mandela. Deur een van die maatskappye waarby ons betrokke is, het hy ons gevra om die hoofmanne en gemeenskapsleiers te gaan oplei op 1 Desember gedurende hul Mvezo World Read more about Wereld Vigsdag saam met Mandla Mandela – Mvezo[…]

“Thank you for bringing Jesus to my village in Uganda”

Hannes de Villiers In Uganda saam met E3 partners. Ek het die geleentheid gehad om aan die begin van November saam met ‘n groep van E3 Partners uit Amerika Uganda te besoek. Dit was regtig ‘n fantastiese ervaring en ons het regtig baie geleer in hierdie proses. `n Hele gesin het Jesus aanvaar as hul verlosser Read more about “Thank you for bringing Jesus to my village in Uganda”[…]

HTML Snippets Powered By : XYZScripts.com