Ons drink kokosneutwater

Sinvolle besoek aan Quionga en Milange

Dit is nou twee weke na ons terugkoms uit Mosambiek.  Dit was weereens ‘n onvergeetlike ervaring wat gebou het op die vorige, met nuwe mense wat ons ontmoet het en plekke waarheen ons nog nie voorheen gereis het nie. Ons het weer erge armoede, vanuit ons perspektief gesien hoe mense ‘n bestaan uit hul omstandighede Read more about Sinvolle besoek aan Quionga en Milange[…]

HTML Snippets Powered By : XYZScripts.com