HIV/AIds Cube Training

Teen Orchestra members trained as Peer Educators

Teenagers from two regions in Hammanskraal who play in the same orchestra received 4 days of fun but intensive training to become peer educators. The training was presented by the Chabahiva Trust in co-operation with the Fieldband Foundation. Wanda Olivier contacted Building Hope Foundation in June about the HIV/AIDS Cubes which are used in their Read more about Teen Orchestra members trained as Peer Educators[…]

SAVE Toolkit Training

Ek het einde Mei opleiding in die SAVE Toolkit van Inerela en Christian Aid bygewoon.  INERELA is ‘n netwerk van internasionale godsdienstige leiers wat persoonlik geinfekteer of geaffekteer is deur MIV.  In samewerking met CABSA (Christian Aids Bureau of SA), het INERELA ‘n 4-dag intensiewe opleiding aangebied oor die SAVE Toolkit. Ons was die eerstes Read more about SAVE Toolkit Training[…]

SAVE Toolkit opleiding deur Inerela

deur Elzaan de Villiers Ek het einde Mei 2013 opleiding in die SAVE Toolkit van Inerela en Christian Aid bygewoon.  INERELA is ‘n netwerk van internasionale godsdienstige leiers wat persoonlik geinfekteer of geaffekteer is deur MIV.  In samewerking met CABSA (Christian Aids Bureau of SA), het INERELA ‘n 4-dag intensiewe opleiding aangebied oor die SAVE Read more about SAVE Toolkit opleiding deur Inerela[…]

HTML Snippets Powered By : XYZScripts.com