Preek in Bosbokrand in 40 Grade!

In Maart 2016 het Hannes die voorreg gehad om in Bosbokrand by Past. Jonny Ndlovu se kerk in Kildare te preek.  Ons span van 7, die De Villiers gesin asook die Wessels gesin het reeds vroeg uit Witrivier die 2ure reis aangepak na Kildare toe.  Kildare is reg langs die Kruger Wildtuin en die omgewing Read more about Preek in Bosbokrand in 40 Grade![…]

10 Jaar van bediening

Op 1 April 2014 was dit presies 10 jaar gelede dat Hannes en Elzaan ‘n geloofstap geneem het om hul beroepe onderskeidelik as finansiële bestuurder en besigheidsanalis, te bedank en dít waarvoor die Here hulle geroep het, uit te leef. Met hierdie 10-jaar terugvoer nooi ons die gemeente en elke persoon wat hulle op verskillende Read more about 10 Jaar van bediening[…]

Gesondheidsdag in Eersterust

PEN, Mission4HIV Lynnwoodrif, Building Hope Foundation, FPD, Ke-a-Bona Oog Kliniek , Department Gesondheid Pediatrie, Hartgesondheid en Tandheelkunde en The Church of the Nazarene het saamgewerk om ‘n algehele gesondheidsdag vir die Eersterust gemeenskap aan te bied.

Dienste het kroniese siektes, MIV en TB toetse, pediatriese ondersoeke, cholestrol en bloeddruk, diabetes, oog toetse, gesinsbeplanning en wondsorg ingesluit.

[…]

From one kid to another – Kid2Kid Bible project

“There is a lot of crime here – the parents don’t even have Bibles” It is seven o’clock and the team of six, Hannes & Elzaan de Villiers, Leon & Rochelle Pheiffer from Building Hope Foundation and Mission4x4 and Shawn & Meme Duma from Crusade for Christ, stop alongisde a stream in the middle of Read more about From one kid to another – Kid2Kid Bible project[…]

HIV Training for Farm Workers

Thol ‘Ulwazi Thol ‘Impilo invited Building Hope Foundation to train a group of farm workers in Piet Retief on 31 May and 1 June 2012. Background In November 2010 Building Hope Foundation, in partnership with Agri-Aids, trained 97 farm workers in basic HIV awareness using the HIV/AIDS Cube and HIV iPosters. Two years on, Thol Read more about HIV Training for Farm Workers[…]

72 “Peer Educators” opgelei in MIV in samewerking met Agri-Aids

Ons het ‘n goeie verhouding met Agri-Aids opgebou oor ‘n verloop van ‘n paar jaar. Hannes en Elzaan van Building Hope is gevra om opleiding vir plaas werkers te doen in die Piet Retief Area op 15 November 2010.  Die opleiding is gereel deur “Thol’ Ulwazi Thol’ Impilo” wat ‘n HIV bediening is van die Read more about 72 “Peer Educators” opgelei in MIV in samewerking met Agri-Aids[…]

HTML Snippets Powered By : XYZScripts.com