HIV Awareness and Training – Feb 2019

Hannes conducted HIV Training to 20 enrolled students of the Skills Development Programme at Lynnwood Ridge DRC on 21 February 2019. The session was highly interactive and 5 people were open about their ARV use. Some of the questions were: May I use my ARV’s with the medicine from the Sangoma. Should I stop using Read more about HIV Awareness and Training – Feb 2019[…]

Do we still have to tell?

Hannes was invited to deliver a paper at a Missions Conference in Malmesbury, Western Cape, in February 2018. Based on his studies – he delivered a paper named: “Do we still have to tell?” The conference was attended by various churches, support teams and missionaries working in Mozambique.  The paper stemmed from Systematic Theology and covered Read more about Do we still have to tell?[…]

Behoeftebepaling en Leef Respek in Bosbokrand

Op 1 Junie het Hannes saam met Annelize Meyer en Johan Putz van NG Gemeente Lynnwoodrif, Pastoor Jonny Ndlovu van Bosbokrand besoek.  Ek en Hannes was al verskeie kere daar, maar hierdie besoek was om ‘n behoefte-beplaing te doen en om gesprekke te voer met Jonny oor toekomstige opleiding. Jonny het gevra dat Hannes die Leef Read more about Behoeftebepaling en Leef Respek in Bosbokrand[…]

Studie loop uit op konferensie

Building Hope Foundation en Shiselweni Home Based Care in samewerking met Getuienisbediening van Lynnwoodrif gemeente het ’n konferensie oor kort-termyn uitreike by Lynnwoodrif gemeente op 18 September 2015 aangebied.

Gedurende die missiologie studies by SATS, het Hannes die behoefte ervaar om die resultate van die studies met ’n breër gemeenskap te deel wat daarby kan baat. Tydens die navorsing, […]

“Witchcraft and Christianity are mixed here…”

’n Besoek aan Katlehong vir evangelisasie en ander opleiding

29 April 2015

Hannes de Villiers het onlangs Pastoor Monoge van Katlehong ontmoet. Terwyl hulle gesels vra hy:  “Hannes, wouldn’t you want to see where I live?”. Dieper in Katlehong ry hulle verby verbrande motorbande wat net die vorige dag nog hoog in vlamme gestaan het met ’n protes optog oor xenofobiese geweld.

Die gesprek is baie interessant […]

Tref die Teiken – Pa&Seun Dag

Wat het jy en jou seun nodig om die teiken te tref? Veiligheid is ons eerste prioriteit.

Ons het Saterdag 13 Maart 2015 geluister na Hannes de Villiers wat met ons oor hierdie tema gepraat het.  Hy het ‘n skietongeluk as voorbeeld gebruik om met ons te praat oor respek, veiligheidsgrense, MIV, my ingesteldheid teenoor ‘n vrou/meisie en dit deurgetrek na respek ook vir myself en andere. […]

MIV Opleiding by Ethembeni, Howick

Doug en Wendy Linscott het in September 2013 navraag gedoen omtrent die HIV/AIDS Cube nadat hulle een by ‘n sendingkonferensie in die VSA gekry het. Elzaan het toe kontak gemaak met hierdie sendelinge wat nou in Mpophomeni, naby Howick vir Ethembeni, ‘n bediening in MIV, werk.  Ethembeni fokus op die voorkoming van MIV oordrag, versorging Read more about MIV Opleiding by Ethembeni, Howick[…]

Lusikisiki se gelowiges

deur Hannes de Villiers Ek het die geleenheid gehad tussen 4 en 6 Oktober 2013 ‘n klein gemeente buite Lusikisiki in die Oos-Kaap te besoek. Pastoor Shawn Duma wie werksaam is onder Crusade for Christ, ‘n Bybelskool, is verantwoordelik om die pastore in die Oos-Kaap en Suid-Natal op te lei en toe te rus in Read more about Lusikisiki se gelowiges[…]

Gesondheidsdag in Eersterust

PEN, Mission4HIV Lynnwoodrif, Building Hope Foundation, FPD, Ke-a-Bona Oog Kliniek , Department Gesondheid Pediatrie, Hartgesondheid en Tandheelkunde en The Church of the Nazarene het saamgewerk om ‘n algehele gesondheidsdag vir die Eersterust gemeenskap aan te bied.

Dienste het kroniese siektes, MIV en TB toetse, pediatriese ondersoeke, cholestrol en bloeddruk, diabetes, oog toetse, gesinsbeplanning en wondsorg ingesluit.

[…]

Mission4x4 besoek aan Lesotho

Sendelinge wêreldwyd getuig dat hulle nie sou doen wat hulle doen, sonder dat die Here ‘n passie in hulle plaas vir mense en veral verlorenes nie. Tydens die Paasnaweek in April, het ons ‘n Mission4x4 span na Lesotho gelei om ‘n 62-jarige sendeling, Jayne Wilkens van Africa Inland Mission (AIM) te ondersteun. Die span het Read more about Mission4x4 besoek aan Lesotho[…]

HTML Snippets Powered By : XYZScripts.com