Gesondheidsdag in Mamelodi maak ’n verskil!

Op Vrydagoggend, 22 Mei 2015 het Mission4HIV, o.l.v Elzaan de Villiers ’n gesondheidsdag in samewerking met Ps. Steven Kgaswane van JLC Mamelodi en Past. Ezekiel Majoe van Spring Valley Vineyard Christian Fellowship in Mamelodi aangebied.  Hierdie vennootskap was baie waardevol vir die gemeenskap

Sanelda Putz en Christa Meyer het as vrywilligers aangemeld om te help met gesondheidsdienste en registrasie.  Spanne van Departement Gesondheid Tandheelkunde en Foundation for Professional Development se toets spanne het vrywillige MIV toetse en tandheelkundige ondersoeke uitgevoer. […]

Gesondheidsdagmodel vir die eerste keer geimplementeer

As deel van Mission4HIV se droom om die stigma rondom MIV af te breek is ‘n Gesondheidsdag-model ontwikkel wat as ‘n selfonderhoudende model oral in SA toegepas kan word. Die eerste keer dat die model in Mei 2014 in Ga-rankuwa aangebied is, het so ‘n groot impak op die op sy gemeenskap gemaak dat past. Read more about Gesondheidsdagmodel vir die eerste keer geimplementeer[…]

HTML Snippets Powered By : XYZScripts.com