Tref die Teiken – Pa&Seun Dag

Wat het jy en jou seun nodig om die teiken te tref? Veiligheid is ons eerste prioriteit.

Ons het Saterdag 13 Maart 2015 geluister na Hannes de Villiers wat met ons oor hierdie tema gepraat het. ┬áHy het ‘n skietongeluk as voorbeeld gebruik om met ons te praat oor respek, veiligheidsgrense, MIV, my ingesteldheid teenoor ‘n vrou/meisie en dit deurgetrek na respek ook vir myself en andere. […]

HTML Snippets Powered By : XYZScripts.com