30 Nuwe stemme bygevoeg om oor MIV te praat tydens die sokker

Hannes de Villiers het op 22 Mei 2010 HIV opleiding aangebied by Lynnwoodrif Gemeente. Die teiken gehoor was enige belangstellendes wat tydens die Wêreld Beker Sokker ook MIV inligting tydens hul uitreike sou deel.  Hier is mense opgelei wat so ver as Kwa-Mhlanga en Ga-Rankuwa gekom het. Die opleiding is goed ontvang en verskeie gemeenskappe Read more about 30 Nuwe stemme bygevoeg om oor MIV te praat tydens die sokker[…]

HTML Snippets Powered By : XYZScripts.com