Gesondheidsdag in Eersterust

PEN, Mission4HIV Lynnwoodrif, Building Hope Foundation, FPD, Ke-a-Bona Oog Kliniek , Department Gesondheid Pediatrie, Hartgesondheid en Tandheelkunde en The Church of the Nazarene het saamgewerk om ‘n algehele gesondheidsdag vir die Eersterust gemeenskap aan te bied.

Dienste het kroniese siektes, MIV en TB toetse, pediatriese ondersoeke, cholestrol en bloeddruk, diabetes, oog toetse, gesinsbeplanning en wondsorg ingesluit.

[…]

HTML Snippets Powered By : XYZScripts.com