“Witchcraft and Christianity are mixed here…”
’n Besoek aan Katlehong vir evangelisasie en ander opleiding
29 April 2015
Hannes de Villiers het onlangs Pastoor Monoge van Katlehong ontmoet. Terwyl hulle gesels vra hy: “Hannes, wouldn’t you want to see where I live?”. Dieper in Katlehong ry hulle verby verbrande motorbande wat net die vorige dag nog hoog in vlamme gestaan het met ’n protes optog oor xenofobiese geweld.
Die gesprek is baie interessant […]