“Thank you for bringing Jesus to my village in Uganda”

Hannes de Villiers In Uganda saam met E3 partners. Ek het die geleentheid gehad om aan die begin van November saam met ‘n groep van E3 Partners uit Amerika Uganda te besoek. Dit was regtig ‘n fantastiese ervaring en ons het regtig baie geleer in hierdie proses. `n Hele gesin het Jesus aanvaar as hul verlosser Read more about “Thank you for bringing Jesus to my village in Uganda”[…]

HTML Snippets Powered By : XYZScripts.com